top of page
Me Time Retreats
Kom bederf jouself in die mooi Oos Vrystaatse dorpie Clarens met 'n "Me Time Retreat"
Die Retreats is van 'n Sondag tot 'n Dinsdag en behels die volgende...
Akkommodasie in Clarens Manor Gastehuis | Alle etes ingesluit | Piekniek in die berge
Hele middag Spa bederf | Kreatiwiteits klas soos Chalk Paint of Skilder
BONUS! een ekstra nag gratis in die Gastehuis
Hou ons Facebook blad dop vir meer inligting
bottom of page