top of page

Me Time Retreats

Kom bederf jouself in die mooi Oos Vrystaatse dorpie Clarens met 'n "Me Time Retreat"

Die Retreats is van 'n Sondag tot 'n Dinsdag en behels die volgende...

Akkommodasie in Clarens Manor Gastehuis  |  Alle etes ingesluit  |  Piekniek in die berge 

Hele middag Spa bederf   |  Kreatiwiteits klas soos Chalk Paint of Skilder 

BONUS! een ekstra nag gratis in die Gastehuis

  

Hou ons Facebook blad dop vir meer inligting

  • Facebook

RESENSIES

​​Te veel van 'n goeie ding is fantasties! Sien my defnitief weer!

Anmare' M  -  Des 2017

bottom of page